Events
Written by Stilbaai Webmeester   
Monday, 15 December 2008 00:00
PDF Print E-mail

 


 

UITNODIGING


Dit is vir die Stilbaai Sakekamer Komitee‘n groot voorreg om u as lede hartlik uit te nooi na ons Jaareindfunksie vir 2010.

Kom en geniet heerlike kos en gesellige samesyn.


DATUM : Woensdag 10 November 2010

TYD : 18h30

PLEK : Visarend & Vriende Restaurant (Gazania Kwekery)

SPREKER : Gert du Plessis (Voorsitter : Afrikaanse Handels Instituut)

ONDERWERP : Leierskap en Sukses in die Sakewereld

Nie -Lede / Non-Members: Koste p.p.  /  Charge p.p. R80-00 

RSVP asseblief voor of op Vrydag 5 November by Karlina Arlow

TELEFOON : 028-754 1548

E-POS : This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

 


 

 

 

Sakekamer Jaareindfunksie 2009 / Business Chamber Year-end Function 2009

The Stilbaai Business Chamber held it's end-of-the-year function on Thursday 26th November, at the Golf Club. It was well attended, and from feedback received, it was thoroughly enjoyed by all. Our guest speaker was Lydia Goldswain, who gave us a very encouraging and inspirational talk, about her life, and her amazing experiences, as a physically challenged person.  

Lydia contracted a disease at age seven, and doctors gave her little hope of ever being able to walk. She went through a long period of  recovery, and by her strong will and determination, she managed to walk with great difficulty. In 2003 she decided to swim Robben Island - Blouberg distance (I believe a distance of 7km), and in 2004 she made her dream come true. She moved her target to the English Channel, and has made 3 attempts since 2006. In 2007, she almost succeeded, and her last attempt was earlier this year, which had to abandoned through bad weather. To read her amazing story, visit her website at www.lydiagoldswain.co.za

Na die motiverende praatjie van Lydia, het ons almal begin met ons ete, wat 'n lekker Hamburger braai was. Elkeen het hul eie "burger" gebou, en sy/haar eie "patty" gebraai. Die souse en bykosse was heerlik, en almal was ontspanne en het dit deeglik geniet. Karlina Arlow, ons tesourier, Estelle Erasmus en Anna Hattingh-van Wyk, en Karlina se ouers, Jan en Marline Arlow, het baie werk en moeite ingespan om die voorbereiding te doen, en ons bedank hulle opreg. Die aantal foto's wat volg, gee 'n idee van hoe almal hulself geniet het.

Karlina Arlow (Sakekamer tesourier) & Lydia Goldswain, ons gasspreker

 Kyk net hoe geniet almal dit ! Baie dankie weer aan Karlina en almal wat gehelp het met die voorbereiding.

Van die Sakekamer-komitee af, wens ons u, u geliefdes en vriende almal 'n baie geseende Kersfees, en 'n nuwe jaar wat ons beste verwagtinge sal oortref. Vir baie van ons was 2009 'n baie moeilike jaar, en dit na 'n moeilike 2008. Ons hoop dat 2010, met die wereldbeker, die opswaai sal bring waarvoor ons almal wag, en dat besigheid weer soos vantevore vinniger sal vloei.

 Groete

 Johan Kirsten

 

 

 

 

Last Updated ( Friday, 29 October 2010 10:04 )